Jeanine Lloyd


"Hartelose meisie" deur Jeanine Lloyd

Jeanine Lloyd 2011-09-22 Hartlose meisie Sewe jaar van haar lewe het sy weggegooi op ’n kans van liefde. Sewe jaar het jy van haar lewe weggesteel. Op al haar drome het sy opgegee en struikel nou om haar pad weer te vind. In drank en leë verhoudings het sy haar troos gaan soek ...
Top