Jeandré van Wyk

Jeandré van Wyk het pas matriek geslaag en is bly om elke dag op te staan met die hoop om ’n verskil te maak.

Loeriesfontein Hoërskool behaal ’n 100%-slaagsyfer: oud-matrikulante vertel hoe hulle dit reggekry het

Naomi Meyer, Hendrik Urion, Marshalene de Jongh, Juanicia Bates, Jeandré van Wyk, Jody Tieties SA Skoleseminaar | Schools Seminar 2025-01-22

"As ek moes in ’n ander taal onderrig gehad het, sou dit slegter gegaan het. Afrikaans is my huistaal wat ek mee grootgeword het en dis die taal wat ek die meeste gebruik en verstaan." 

Top