Die kerk was nog nooit volmaak nie, en tog …
2026-04-07"Daar is vandag ’n sensitiwiteit vir individuele behoeftes en voorkeure, en die kerk is baie meer akkommoderend. Daar is ’n baie groter bewustheid vir mense in nood. Tog huiwer die kerk soms om standpunt oor kritieke aspekte in te neem. Dalk is dit om niemand aanstoot te gee nie."

