Jannie Durand

Jannie Durand is die hoof- uitvoerende beampte van Remgro.

Foto: Wiki Mzansi

Laat die sakesektor toe om die werk te doen!

Freek Robinson, Jannie Durand Onderhoude 2023-06-22

Soos oral, wil die regering inmeng, maar die staatsorgane werk nie. Laat die sakesektor toe om die werk te doen, maar ondersteun ons dan, is Durand se pleidooi.

Top