Jannie dieanderou Geyser


"Uitgewerk" deur Jannie Geyser

Jannie dieanderou Geyser 2012-11-22 So jy reken jy het dit gemaak
Al die toetse van die lewe geslaag
Jy reken alles val in plek
Jou vroutjie, jou kind, jou werk

Top