Janie Oosthuysen

Janie Oosthuysen het op Stellenbosch grootgeword en gestudeer en skryf en vertaal al vyftien jaar lank voltyds kinder-, tiener- en skoolboeke. Ongeveer twee jaar gelede het sy met die suksesvolle Skryfgeheime-kursus begin wat sy per e-pos aanbied. Sy woon in die Kaap en geniet die buitelewe.

 

Ouma Hester en die Getaway-kar: ’n onderhoud met Janie Oosthuysen

Naomi Meyer, Janie Oosthuysen Skrywersonderhoude 2021-01-25

"[Ek skryf] seker maar vir die kind binne-in myself. En dan vir almal wat uit die alledaagse wil ontsnap en bereid is om die realiteit ’n bietjie op te skort en saam met ons drie helde op ’n wilde avontuur te vertrek."

Top