’n Onderhoud met Janelle Visagie oor The sound of music: Die heuwels juig weer!
2023-11-27"Ek was vandag by een van die repetisies en sien so uit na gehore se reaksies, want ek kon nie my trane stop nie. Die kinders en die cast en die regie is so wonderlik. Dis net ’n absolute fees."

