Jane van Zyl

Jané is ’n dromer wat in Afrikalande soos Kenya en Mosambiek groot geword het. Sedert sy in gr. drie ernstig begin lees het, het sy nog nie opgehou nie.

WF 2015: Dromer

Jane van Zyl Kuberklas Kreatief 2015-05-08

Ek dink Karel is kwaad vir my. Hy het begin verdwyn. Ek het al rondom my gevra of iemand iets weet, maar niemand kon my enigiets sê nie. Hulle het net hulle koppe simpatiek geskud.

Top