Jan Swanepoel

Jan Swanepoel is ’n digter van die Suid-Kaap. Sy vierde digbundel, die belewenisse van ’n latinis, het onlangs verskyn.

Die grondgeitjie roep deur Emmie Bedeker: ’n lesersindruk

Jan Swanepoel Lesersindrukke 2023-11-28

"Die bundel bevat 46 meestal kort gedigte wat nie in afdelings verdeel is nie. Daar is ook ’n sewetal foto’s uit die digter se versameling in die boek opgeneem."

Top