Jan Mouton

Jan Mouton

 Jan Mouton is ere-ambassadeur van België in Suid-Afrika en SBA-direksielid met die portefeulje Brugbou.

'n Onderhoud oor die SBA se Brugboumentorskapprojek

Jan Mouton, Nelmari Kemp, Naomi Meyer Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans-portaal 2016-07-22

Die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans bou taalbrûe. Te midde van taaldebatte by Suid-Afrikaanse universiteite, is die SBA besig om voort te gaan met projekte om jongmense deur middel van taal te bemagtig. 

Top