Jan-Hendrik Meyer

Jan-Hendrik Meyer is 'n kliniese sielkundige wat privaatdienste lewer gefokus op kinders, adolessente en hul ouers. Hy het nege jaar lank as kliniese sielkundige, en ook in besturende hoedanigheid, by 'n kinder- en familie-eenheid in Ierland gewerk. Hy voorsien op die oomblik op ‘n konsultasiebasis terapeutiese dienste aan studente by die Sentrum vir Studentevoorligting en -ontwikkeling (Universiteit Stellenbosch). Hy is ook in diens van Community Keepers (NWO). Hier bied hy individuele en groepsingrypingsdienste aan in Idasvallei Primêr en Lückhoff Hoërskool in Stellenbosch. 

Kinders kan daaronder ly

Jan-Hendrik Meyer Seminare en essays 2015-08-04

Wanneer die romantiese sprokie verby is, is dit nie net die volwassenes wat seer het nie, skryf Jan-Hendrik Meyer.

Top