Jan Blohm

Jan Blohm is ’n Afrikaanse liedjieskrywer en sanger.

"Om terug te keer na die begin; om vreugde te vind" – Jan Blohm oor sy konsep-album Jenny

Remona Voges, Jan Blohm Musiek 2020-07-30

"Die naam Jenny is jeugdig en ’n uitdaging. Om terug te keer na die begin; om vreugde te vind. Soos ’n swaeltjie ná somer ’n ander somer gaan soek en baie keer op dieselfde plek opeindig. Jenny is die somer wat die swaeltjies dryf om terug te gaan huis toe."

Top