James Younger (Claasen) is op 22 Mei 1952 langs die oewer van die Maricorivier op die plaas Bronkhorstfontein in die Marico-distrik gebore. Aan Pa se kant was die Claasens van Lichtenburg/Sannieshof. Ma se kant was die Cloetes van Marico.
James het sy laaste skoolopleiding aan die Hoërskool Rodeon op Swartruggens ontvang, waar hy gematrikuleer het.
Hy is beroepsloos.
Opgedateer/Updated: 2007-02-06
Bio-inligting verouderd? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za
Bio-info dated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za