James Biehl

James Biehl is ’n afgetrede predikant van Parow. 

Afrikaanse gedig: "As die rentmeesters kom"

James Biehl SêNet-briewe 2026-02-11

"Ek en my vrou is op soek na die gedig 'As die rentmeesters kom'. Die digter se naam is onbekend aan ons, en ook is ons nie seker van die titel nie."

Top