Jacques Smuts

Dr Jacques Smuts het gematrikuleer aan die hoërskool op Uniondale waar hy onder meer ’n leerder was by die  geskiedkundige  dr JA Heese. Hy gradueer in fisika op Stellenbosch waarna hy navorsingswerk by SASOL, WNNR en YSKOR doen. Ná sy aftrede reis hy en eggenote Elzine baie, en vertrek hulle onder andere op voëlkyktoere.

So onthou ek Hennie Aucamp

Jacques Smuts Menings 2016-04-20

Studenteherinneringe aan Hennie Aucamp: "In die kamer sien ek hom nog as die student wat sit en skrywe by sy lessenaar. Toe ek hom op ’n keer vra wat hy gaan doen as hy nou klaar is met sy formele studie, was sy antwoord: 'Ek wil skryf.'"

Top