Jacques Liebenberg

Jacques Liebenberg was al fliekresensent en skrywer vir De Kat, Beeld en die destydse Punt Geselsradio. Hy het al onderhoude met Suid-Afrikaanse fliekmakers soos Leon Schuster, Willie Esterhuizen en Henk Pretorius gevoer, asook met Hollywood-bekendes soos Nora Ephron, Philip Noyce en Nicole Holofcener. Hy is buite-eksaminator vir Tuks se honneursstudente in visuele kuns en skryf ’n blog onder die titel Flieks maak saak. Hy is ’n senior subredakteur by Media24 se dagblaaie en Rapport en verwyl sy tyd met motorfietse, Alfas, boogskiet en boks.

 

Opgedateer/Updated: 2011-04-07

Bio-inligting verouderd? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za
Bio info dated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za


Pink ’n traan weg vir Cruise se waagmoed

Jacques Liebenberg 2012-01-23 Loshande die beste ding van die vierde Tom Cruise-doen-James Bond-episode is die feit dat Brad Bird, skepper van The Incredibles, sy kans aan die stuur van ’n groot konsessie-uitreiking – en dié keer met regte akteurs – kry.

The Ides of March se titel coolste ding van dié drama

Jacques Liebenberg 2012-01-12  Dis ’n besonder tydige uitreiking van George Clooney se dromerige huldeblyk aan diegene in die Amerikaanse politiek wat nie onder die druk swig om hul beginsels te verloën nie.

Drive ’n sprokie met ’n hart van bloed

Jacques Liebenberg 2011-12-23 Drive is ’n sprokie. Maar ’n sprokie soos A Fistful of Dollars en Wild at Heart sprokies is.

Moneyball weet wie die tjeks uitskryf

Jacques Liebenberg 2011-12-22

"In a better world" sou dit ’n beter fliek wees

Jacques Liebenberg 2011-12-14 Mens kan so half verstaan waarom In a Better World vroeër vanjaar met die Oscar vir beste anderstalige fliek weggestap het.

Top 11 2011: Films

Jacques Liebenberg 2011-12-13

Beginners bring hoop vir elkeen

Jacques Liebenberg 2011-11-29 Twee dinge waarmee ons saamleef:

1. Die rol wat ouers in hul kinders se benadering tot die lewe speel, is bepalend; en
2. Sommige lesse gaan mens dalk nooit leer nie.

50/50 kans dat kankerkomedie slaag

Jacques Liebenberg 2011-11-16 Dis waagmoedig om ’n kankerstryd as ’n komedie te bemark; mense neem tog so vinnig en uit beginsel aanstoot. Maar hoewel 50/50 die verwagte emosionele knoppies druk wanneer hy sy deurslaggewende slottonele bereik, is die komedie-element ...

One Day vele dae te lank

Jacques Liebenberg 2011-10-18  

Friends with Benefits: Darem hoofsaaklik ''Benefits'' vir dié ''Friends''

Jacques Liebenberg 2011-10-05  Anders as wat die geval was met die vervelige No Strings Attached, kan mens wrintiewaar bly sit totdat die slottoneel in Friends with Benefits vervaag.

Wasted on the Young ook ’n verspeelde kans

Jacques Liebenberg 2011-10-04  

The Tree of Life is verf wat stádig droog word

Jacques Liebenberg 2011-08-26 Een van twee benaderings word vir The Tree of Life vereis.

Super 8 laat die nostalgie onverdund bruis

Jacques Liebenberg 2011-08-25 JJ Abrams se Super 8 is so ’n onbeskaamde en eenvoudige oefening in die nostalgie, mens vergewe hom al die gate in sy storie.

Bridesmaids bied vuil stof tot nadenke

Jacques Liebenberg 2011-08-24 In een toneel in As Good As It Gets sê Greg Kinnear se karakter aan Jack Nicholson se Melvin: “Jou grootste bate is jou bereidwilligheid om jouself te verneder.”

Die eerbare uitweg

Jacques Liebenberg 2011-05-11 Regisseur: Richard J Lewis Kamerawerk: Guy Dufaux Rolverdeling: Giamatti, Rosamund Pike en Dustin Hoffman Looptyd: 134 min Hoe oordeel ons mense? Aan hul dade (ook wat hulle nié doen nie)? En indien wel, oordeel jy iemand aan sy ...
Top