DigiKuns: ’n onderhoud met Jacqueline Göttert
2020-07-15"ATKV-DigiKuns bied vir die ATKV die geleentheid om gedurende onsekere tye steeds ’n aktivis te bly vir die ontwikkeling van kuns, kultuur, die mens en uiteindelik die samelewing in sy geheel."
