Miniseminaar: Moenie kanselleer nie, publiseer net meer
2022-09-13"[E]k sou, as ouer en akademikus, minder energie daaraan bestee om sensuur op ouer boeke toe te pas en eerder ’n pleidooi lewer vir die publikasie van soveel as moontlik nuwe, oorspronklike boeke in Afrikaans wat die Suid-Afrikaanse werklikheid in al sy kompleksiteit uitbeeld." – Jacomien van Niekerk in LitNet se miniseminaar, "Kinder- en jeugboeke vir ’n nuwe era".
LitNet Akademies: 'n Interpretasie van Leipoldt se Die heks - Jacomien van Niekerk lewer kommentaar
2011-07-18 Jacomien van Niekerk reageer op die artikel “‘My sonde is steeds voor my’: Die rol van belydenis in C Louis Leipoldt se Die heks (1923)” in LitNet Akademies se Geesteswetenskappe-afdeling, geskryf deur Thys Human. Die ...

