Jacolet van den Berg

Jacolet van den Berg het in Bloemfontein grootgeword. Ná ’n draai in Johannesburg het sy en haar gesin in die Paarl nesgeskop waar sy, haar man en drie seuntjies saam met hul uitgebreide dierefamilie op ’n pragtige Bolandse plaas woon. Met drie besige seuns gebeur alles in haar lewe deeltyds – selfs om te slaap! Tyd vir skryf word telkens beperk tot die middernagtelike ure.

Foto: LAPA uitgewers

Cliff-hanger: Die fluisteraar deur Jacolet van den Berg – ’n skrywersonderhoud

Cliffordene Norton, Jacolet van den Berg Boekrubrieke 2026-06-10

"Dit motiveer my altyd om die volgende storie aan te pak."

Top