Jacolene van Huysteen is in Bethulie in die Vrystaat gebore, maar woon deesdae in Worcester. Sy beskryf haarself as ’n kleindorpiedromer en geniet alle leesstof. Die 19-jarige derdejaarstudent in Geesteswetenskappe aan die US se droom is om haar as sielkundige te kwalifiseer.