Jaco Hendrikse


"Die lang swart stoep" deur Jaco Hendrikse

Jaco Hendrikse 2011-09-22 Die lang swart stoep Op die hoek van rykdom en ’n verlate taxi-stop Is dit vir ons ’n huis, ek voel hom in my hart klop. Glimlagte, liefde en God se werk soos min Armoede het ons geknou, soms ondergekry Trane was gehuil, maar geluk was vir ons gegun ...
Top