Jaco du Toit

Jaco du Toit werk sedert 2021 as ’n rekenaarlinguis by die Sentrum vir Tekstegnologie (CTexT®), ’n navorsings- en ontwikkelingseenheid op die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit.

TK-lesing 2 en 3: Die inhoud van die AWS

Suléne Pilon, Jaco du Toit Seminare en essays 2024-07-22

"Die hooftaak van die Taalkommissie (TK) is om die inhoud van die Afrikaanse woordelys en spelreëls (AWS) by te werk sodat dit tred hou met veranderinge wat in formele, geskrewe Afrikaans plaasvind. In die tweede en derde lesings in die TK-lesingreeks is die inhoud van die AWS bespreek."

Top