PEN Afrikaans-gesprekke – waarna uitgewers op soek is: ’n onderhoud met Jaco Adriaanse
2026-06-25"Sover moontlik probeer ons ’n diverse lys publikasies elke jaar op die rak sit, elkeen met sy eie mark en verwagtinge. Van my gunstelingboeke wat ek al uitgegee het, was nie topverkopers nie, en van ons topverkopers was nie noodwendig die beste boeke nie."
