Jackie Hancke


"Verdraagsaam" deur Jackie Hancke

Jackie Hancke 2012-11-27 Dit is skuins voor 5 en ek sit in ’n coffee shop en kyk
na die tannie langsaan wat bely
Haar vriendin knik in simpatie saam oor haar man se gedrinkery
Sy bid vir uitkoms en tot dan sal sy bly
Top