Jac Kritzinger

Jac Kritzinger woon in Kaapstad, waar hy as kunsagent en filmtegnikus werk. Hy is 'n gepubliseerde kortverhaalskrywer, digter, dramaturg en liedjieskrywer.

An interview with art photographer Jac Kritzinger

Naomi Meyer, Jac Kritzinger Visueel 2022-01-17

"Many people would argue that phone photography has opened up image-making for the masses, but it really only points to yet another form of dependence on so-called smart technology without an understanding of the underlying principles of a particular discipline."

vandag

Jac Kritzinger 2007-06-20 vandag is dit vir hom duidelik: herfs het gekom om te bly vere lê verdor onder die bome die asem wat tik in die blare oorval hom hy slaan sy kloue sluimerend in die wortels. vandag dryf hy soos ‘n valk gesig na ...

dit is so eenvoudig

Jac Kritzinger 2007-06-20 vir Erica dit is so eenvoudig daar was ’n donker ram op die einder daar was ’n veer gegooi in ’n bedelaar se hoed en ’n lang sigaret en die tyd sal leer daar was lughawens en die een oog wat gedurig ...
Top