Izelle Venter

Izelle Venter was sedert Februarie 2006 die redakteur van die tydskrif INSIG. Izelle, voorheen ook redakteur van tvplus en Move!, het haar joernalistieke loopbaan begin by De Kat en het sedertdien by verskeie tydskrifte gewerk. Sy was ook die Johannesburgse verteenwoordiger vir INSIG. Sy is deesdae hoofredakteur van Huisgenoot, YOU en Drum.

Die waarde van ontsnapping – Izelle Venter gesels oor Saktyd

Izelle Venter, Naomi Meyer 2012-05-23 Die eerste realiteitsprogram van sy soort: Izelle Venter gesels oor Saktyd by Huisgenoot.
Top