Isabella Venish

Isabella Venish behaal ’n graad in onderwys aan die Universiteit van Pretoria. Sy onderrig Afrikaans Huistaal aan die Hoërskool Kempton Park en is passievol oor haar vak. Isabella ontvang in 2017 ’n SAOU­toekenning vir Uitnemendheid in Klaskamerpraktyk en in 2019 ’n Gauteng Distrikstoekenning vir Vakkennis.

Graad 10 Huistaal: Taal- en leesoefening en memo met Best Books

Isabella Venish Notas, toetse en vraestelle 2020-09-30

Hier is ’n handige taal- en leesoefening en memo vir graad 10 Afrikaans Huistaal-leerders uit Best Books en Isabella Venish se Eksamenhulp-boek.

Top