Isabella du Toit

Isabella du Toit is ’n nagraadse student in plantkunde en is tans besig met haar meestersgraad in molekulêre plantpatologie. Haar navorsing fokus op stamroes by koring en die genetiese meganismes betrokke by die verkryging van nuwe kenmerke, soos die ontwikkeling van onsensitiwiteit teen swamdoders. Haar persoonlike belangstellings wissel egter van akademie tot poësie en visuele kuns en sy kry haar skryfinspirasie dikwels waar die verskillende wêrelde mekaar ontmoet.

  • Foto: verskaf

Skrywersblok

Isabella du Toit Poësie 2022-04-19

"Hoe is dit dan dat ek vannag
my gevoelens moet uitstook
ek wat g’n pensku
deursigtig op ’n wit blad"

Huis, woning, tuiste: Ons rooidakhuisie

Isabella du Toit Skryfkompetisies 2017-03-08

Lees Isabella du Toit se inskrywing vir LitNet se gedigkompetisie: Huis, woning, tuiste.

Top