Isabel Martinson

Isabel Martinson het verhale in ’n paar tydskrifte gepubliseer - Vrouekeur, Huisgenoot en Landbouweekblad Kos. Sy het nie formele letterkundige opleiding nie. Sy is 34 jaar oud en bly in die Hoëveld. 

Toyota US Woordfeeskortverhaalbundel 2020: ’n onderhoud met Isabel Martinson

Naomi Meyer, Isabel Martinson Toyota Stellenbosch Woordfees 2020-02-28

"Onlangs, tydens die piek van die brande in Australië, het iemand gesê dat die mens gaan moet van voor af leer om kollektief te leef. Want die rampe tref ons as ’n eenheid."

Top