Irma du Plessis

Irma du Plessis was verbonde aan die Departement Sosiologie, Universiteit van Pretoria. Sy was ook voorheen 'n navorser by die Wits Instituut vir Sosiale en Ekonomiese Navorsing (WISER), Universiteit van die Witwatersrand. Deesdae is sy betrokke by die Universiteit van Fort Hare en werksaam op die Alice-kampus.

 

 

Erfdeel: Koos du Plessis – versamelde werke: ’n onderhoud met Irma du Plessis

Maryke Roberts, Irma du Plessis Onderhoude 2024-02-19

"Liedjies in die FAK-Sangbundel was altyd liedjies wat so algemeen gesing is dat ’n mens nie meer geweet het deur wie of waar hulle geskryf is nie. So is dit ook met my pa se musiek – die liedjies het dig verweef geraak met die wêreld waarin dit gesing word en is nou allemansbesit."

Commendatio: kykNET|Rapport Niefiksiewenner 2016

Irma du Plessis Boeke en skrywers 2016-09-27

"Donker stroom se statuur berus op verbeeldingryke en vasberade argiefnavorsing, gerugsteun deur knap en soomlose integrasie van sekondêre literatuur, noukeurige en oorwoë ontledings, en die handhawing van ʼn onderspeelde, geloofwaardige outeurstem."

Die familiesage as volksverhaal: Afrikanernasionalisme en die politiek van reproduksie in Marlene van Niekerk se Agaat

Irma du Plessis LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2010-09-28

"Wat is die verhouding tussen “roman” en “nasie” wat in Marlene van Niekerk se Agaat aan die orde gestel word? Wat is op die spel in ’n “politieke” ontleding van Agaat en wel in die partikularistiese terme van Afrikanernasionalisme?"

Top