Ineke Coetzee

Ek is 'n joernalistiek student by Stellenbosch en is baie passievol oor media en die verskillende rigtings waarin dit beweeg, dit bly aan die beweeg en dit is opwindend. Ek is lief vir somer, pizza, lees, aktief wees, dans en jonkwees! Ek was nog nie verder as Pretoria of Bloemfontein nie en my voete jeuk om die wêreld te sien. My wanderlust brand sterk!  

Saartjie Botha beloof om die gehoor weer te bekoor

Saartjie Botha, Ineke Coetzee 2013-08-30 Saartjie Botha is die vervaardiger van drie produksies wat vir die eerste keer te sien is by vanjaar se Clover Aardklop. Ineke Coetzee het met haar daaroor gesels.
Top