Ilse Verster

Ilse Verster woon in die Kaap saam met haar tweede man. So lyk ’n vrou ... is haar eerste boek. Sy het eerstehandse ervaring van die gebeure wat sy beskryf.

Map cards for Africa by Ilze Brüggemann: a review

Ilse Verster Books and writers 2024-12-18

"Map cards for Africa is basically built on three narrative levels: firstly, the story of Ilze Brüggemann’s reconstruction of a postcard collection, which belonged to her grandmother with the same name; secondly, the clarification of terminology regarding postcards, stamps and maps; and thirdly, a lesson in history and geography, mostly in the South African context."

Domestic terror. Intimate partner violence in South Africa deur Nechama Brodie: ’n resensie

Ilse Verster Resensies 2023-09-26

"Die onheilspellende ooreenkomste tussen die verskillende gevalle [van gesinsgeweld], ten spyte van die historiese, geografiese en kulturele verskille, bevestig dat dit nie beperk is tot enige groep nie, maar vroue en kinders wêreldwyd raak."

Top