Ilse Boot

WF 2015: Plan B

Ilse Boot Kuberklas Kreatief 2015-05-23

Dis nie asof niemand dit vir haar lewe kon voorspel nie, dink Sinatra, waar sy sit met haar hande aan haar stoel vasgeketting en intense selfteleurstelling wat aan haar mondhoeke trek. 

Top