Hykie Berg

Hykie Berg is ’n akteur, skrywer en entrepreneur.

Momentum Beleggings Aardklop 2024: ’n onderhoud oor Geroep vir meer

Yolanda du Toit, Hykie Berg Aardklop 2024-09-26

"Die belangrikste ding wat mens moet doen, is jy moet jou 'why' gaan vind. Jou 'why' is die ding wat jou betekenis en doel in die lewe dryf. My 'why' is om te inspireer en hoop te gee en om beter te word as wat die wêreld verwag dat jy moet wees ..."

Top