Hugo Lotriet

Hugo Lotriet behaal in 1996 ’n doktorsgraad in Ingenieurswese aan die Universiteit Stellenbosch. Sy akademiese loopbaan begin in 2000 met ’n aanstelling as lektor by die Departement Informatika, Universiteit van Pretoria. Tans is hy ’n professor in Inligtingstelsels aan die Universiteit van Suid-Afrika. Sy navorsingsfokus is hoofsaaklik sosiotegniese stelsels.

Druk op navorsers om in Engels te publiseer neem wêreldwyd toe

Melt Myburgh, Hugo Lotriet Onderhoude 2022-10-11

"’n Beter oplossing sou wees dat die hoëprofiel- internasionale indekse (soos Web of Science en Scopus) hulle huidige vermoëns om artikels in ander tale te indekseer verbeter. Anders ontstaan daar te veel akademiese silo’s."

A review of the extent and focus of information and communications technology related research in Afrikaans for the period 2011–2021

Hugo Lotriet Academic research 2022-10-04

"The South African context requires equal treatment of all official languages. With most of these languages lacking resources, there is potential for a research and development agenda for the development of digital resources for resource-scarce languages, including Afrikaans."

’n Oorsigtelike verkenning van die omvang en fokus van inligting-en-kommunikasie-tegnologie-verwante navorsing in Afrikaans vir die tydperk 2011–2021

Hugo Lotriet LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2022-10-04

"[V]ir die wetenskapskultuur rondom IKT in Afrikaans om te gedy is dit nodig dat publikasie van artikels in Afrikaans binne ’n gesonde groter ekosisteem plaasvind."

Top