Hercules Niewoudt

Hercules Niewoudt is professor aan die Fakulteit Opvoedingswetenskappe, Noordwes-Universiteit en voorsitter van die vakgroep Wiskunde-onderwys. Sy kundigheid is Wiskunde- en Statistiekonderwys, IKT in Wiskunde, Wiskundige kennis vir Onderrig.

Klas-colloquium: Skoolwiskunde in Suid-Afrika: poort of slaggat

Hercules Niewoudt 2015-01-06 Hercules Nieuwoudt gesels oor die stand van skoolwiskunde in Suid-Afrika.
Top