Hennie Pieterse

Hendrik Johannes Christoffel (Hennie) Pieterse is in 1936 gebore en word in die veld op die plaas Kareepoort groot. Hy matrikuleer aan die Hoërskool Brits, behaal ’n BA (1958) en BD (1961), asook eksamen in nagraadse kursus in Afrikaanse letterkunde aan die Universiteit van Pretoria en ’n DTh (1978) aan die Universiteit van Stellenbosch. Hy was predikant van vier NG Kerk gemeentes, senior lektor (1976-1979) by UP, professor in praktiese teologie aan die Universiteit van Suid-Afrika (1980-2001) en outeur van nege akademiese boeke. In Jan Smuts. Van boerseun tot wêreldverhoog, Protea Boekhuis, 2017, is hy outeur van die hoofstuk Smuts as plantkundige.

 

Kwatryne oor plante, gewasse, mens en natuur

Hennie Pieterse Poësie 2019-10-09

“hoe jy jou ook al loswikkel, jou wortels bly Afrikaans”

Top