Hendrik Hancke

Hendrik Hancke is ’n joernalis by die Sunday Times in Johannesburg. In ’n vorige lewe was hy ’n digter, dramaturg en ’n bestuurder van kunstenaars. Hendrik was sedert sy kinderdae nog altyd mal oor rugby.  

Hendrik het etlike jare by Rapport gewerk waar hy in 2017 twee Legend24-toekennings ontvang het vir ondersoekende joernalis en feature-skrywer van die jaar. Hy het ook talle sportstories vir Rapport geskryf.

"Ons een-punt-oorwinnings is ’n straf én ’n seën," vertel Hendrik Hancke, skrywer van Onkant!

Jannike Bergh, Hendrik Hancke Skrywersonderhoude 2023-10-24

"Ons twee een-punt-oorwinnings is ’n straf én ’n seën; ons span het die regte temperament om uitkloprugby te speel en daardie ervaring kan goud werd wees teen ’n span wat ’n baie makliker halfeind gespeel het die afgelope naweek."

Top