Heloïse van der Walt
Heloïse van der Walt is in die Kaap gebore, maar spog nie met ’n aksent nie. Haar grootwordjare is geslyp in die plattelandse Noord-Kaapse dorpie met die naam Hartswater. Nuuskierigheid is haar ondergang en sy het na skool joernalistiek gaan studeer. Sy is heimlik mal oor bak, Johnny Cash en is ’n selferkende koffieverslaafde.
Nuwe Stories 3: Onderhoud met Heloïse van der Walt
Naomi Bruwer, Heloïse van der Walt
2014-12-16
Nuwe Stories 3 is pas gepubliseer as eindresultaat van die Nuwe Stories-skryfkompetisie wat deur Human & Rousseau in samewerking met LitNet aangebied is. Heloïse van der Walt antwoord 'n paar vrae.