Helga Sykstus

Helga is as ’n tweedetaalverwerwingsdosent by die US-Taalsentrum werksaam. Sy bestuur die Taalsentrum se Taalleerhub wat onder andere kursusse vir die aanleer van Afrikaans en Xhosa aanbied. Sy kokoördineerder ook die “Hoe meertaligheid gemeenskappe bou”-werksessies wat op US-gemeenskappe gemik is. Dit is vir Helga heerlik om mense Afrikaans te leer en om ander in staat te stel om meer tale aan te leer.

Helga Sykstus is a second-language acquisition lecturer at the SU Language Centre. She manages the Language Centre’s Language Learning Hub, which, among others, offers Afrikaans and Xhosa acquisition courses. She also co-coordinates the “How multilingualism builds communities” workshops aimed at SU student communities. Helga loves teaching people Afrikaans and enabling others to learn more languages.

Hoe meertaligheid gemeenskappe kan bou: ’n blik op die onlangse meertaligheidswerksessies vir US-studentegemeenskappe

Carmen Brewis, Susan Lotz, Sanet de Jager, Helga Sykstus Universiteitseminaar | University Seminar 2023-07-17

"Ons doel met die projek was om ’n veilige ruimte te skep waar die gesprek oor taal verruim kon word en waar deelnemers hulle sienings en ervarings van taal en taalidentiteit op ’n meelewende manier met mekaar kon deel. In hierdie ruimte kon hulle saam sowel as van mekaar leer, en in die proses beter toegerus word om potensiële struikelblokke te hanteer wat met taal- en kulturele aspekte in hulle onderskeie gemeenskappe verband hou."

How multilingualism can build communities: a glance at the recent workshops on multilingualism for SU student communities

Carmen Brewis, Susan Lotz, Sanet de Jager, Helga Sykstus Universiteitseminaar | University Seminar 2023-07-17

"Our intention with the project was to create a safe space within which to reframe the discussion about language, where participants could share their views and experiences of language and language identity with one another in a compassionate manner. In this space they could learn together as well as from one another, in the process becoming better equipped to deal with potential barriers related to language and cultural aspects in their respective communities."

Top