Helette Steenkamp

Ek is Helette Steenkamp, 17, van die Hoёrskool DF Malan. Ek hou van fotografie en ek lees graag. Op hierdie staduim is akademie vir my baie belangrik, want ek is in matriek en dit is ’n baie belangrike jaar vir my.

WF 2015: Die toekoms

Helette Steenkamp Kuberklas Kreatief 2015-05-08

Die dag sal kom wanneer alles rondom jou gaan verander. Alle aspekte van jou lewe waaroor jy elke dag beheer het, sal teen jou draai. Met die tegnologie wat so vinnig vorder, sal kunsmatige intelligensie binnekort ontwikkel.

Top