Helena Troskie

Helena Troskie

Helena Troskie het op ’n skaapplaas buite Jansenville grootgeword. In haar lewe het sy onder meer in lande soos Uganda en Ysland gewoon en gewerk. Sy skryf kortverhale en kontreistories.

Kommadagga-kortverhaal: Jy het nie ’n graad nodig vir common sense nie

Helena Troskie Fiksie 2020-11-20

"Terwyl my maat lang ure as hoof van ’n bankgroep werk, is ek aangewese op Owore se raad omtrent alles in Kampala. Hy is die een wat my wys waar die naaste convenience store vir brood en melk is."

Top