Helen-Rose van Wyk

Helen-Rose van Wyk kom van Upington af en het verlede jaar haar honneurs in Afrikaans/Nederlands by UWK klaargemaak. Sy is tans besig met ’n NGOS (nagraadse onderwyssertifikaat) by UWK en beplan om volgende jaar ’n MA-graad te doen. Haar honneursstudie was "Die moeder-dogter-verhouding binne Zita en Sorrie maak nie gesond nie deur Anzil Kulsen vanuit die perspektief van psigoanalise, feminisme en matriargie". 

Sê my velkleur hoe ek klassifiseer word en hoe dom of slim ek is?

Helen-Rose van Wyk Menings 2019-05-06

"Ons baklei om bo te kom, maar dan word ons 'intellektuele vermoëns' bevraagteken. Ons kan net eenvoudig nie wen nie."

Top