Heinrich Wolff

Heinrich Wolff is ? praktiserende argitek in Kaapstad in die firma Noero Wolff Architects. Die firma het al menige plaaslike en internasionale toekennings verwerf vir hulle ontwerpe. Heinrich het in 2007 die DaimlerChrysler toekenning vir Suid-Afrikaanse argitektuur gewen.

Hy is ook ? deeltydse dosent in die Argitektuur Departement van die Universiteit van Kaapstad. Hy doseer ontwerp en spesialiseer in argitektoniese ontwikkelinge in die Derde Wêreld.

Opgedateer/Updated: 2008-09-08

Bio-inligting verouderd? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za 
Bio-info dated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za

Brakdak: beelde van eenvoud

Heinrich Wolff 2008-09-09
Top