Hein Kleinbooi is op ‘n lieflike lentedag op die Cape Flats so 30-plus jare terug gebore. Hy bly sy hele lewe al in Kaapstad, behalwe vir twee jaar toe sy job as IT-trainer hom so tussen Jo’burg en die Kaap laat travel het. Hy werk op die oomblik nog steeds in ‘n IT-job - deesdae by die Universiteit van Kaapstad.
Behalwe die digkuns hou hy hom besig met a wye verskeidenheid hobbies, habits ens, soos amateurradio en lees. Hy hou ook daarvan om tyd in die natuur deur te bring.
Opgedateer/Updated: 2006-09-01
Bio-inligting verouderd? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za
Bio-info dated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za