Heidili Bonas

Heidili het in Suid-Afrika grootgeword en het in 1995 ’n BA Honneursgraad in Politieke Wetenskap aan die Universiteit Stellenbosch verwerf. Sy woon tans in die Cotswolds in Engeland saam met haar man, drie volwasse kinders en ’n eenoog Cavalier King Charles-spaniël. Sy is lief vir lees en stap. (Foto: verskaf en verskyn met toestemming.)

"Dan sê jy nog, Meneer, die vis is duur." Krige en Sorolla in gesprek oor die see

Heidili Bonas Menings 2026-08-03

"Sorolla se werk maak die onsigbare koste sigbaar: die werklike koste is nie die prys van vis nie, maar die menslike prys wat die vissermanne betaal. Hierdie insig weerklink op verskeie vlakke in Uys Krige se gedig."

Top