Heidi Hamman

In haar vorige lewe was Heidi Hamman ’n navorser in wynmikrobiologie; tans is sy ’n vrugteboer en aspirantmampoerstoker op hul familieplaas in die Boland. Haar liefde vir boeke en lees was nog altyd ’n konstante in haar lewe. (Foto: voorsien)

Leeskringresensie: I am Ella: a remarkable story of survival, from Auschwitz to Africa deur Joanne Jowell

Heidi Hamman Leeskringe 2023-11-10

"En die Ella wat van Warskou gekom het en in Brakpan haar lewe kom maak het, praat ’n bietjie Afrikaans! Sy noem haarself ’n boeremeisie en verklaar uitbundig hoe mal sy oor haar lewe in Brakpan was."

Top