Hazel Lottering

Hazel is in 1975 in ’n klein plattelandse dorpie genaamd Vanrhynsdorp gebore. Sy is die jongste van drie kinders. Van kleins af het sy ’n liefde vir Afrikaans ontwikkel – seker omdat daar nie eintlik Engels gepraat was nie. Na matriek het sy ’n kursus as tandheelkundige stoelassistent voltooi maar kort daarna besluit om eerder in haar pa en broers se voetspore te volg en ’n korrektiewe beampte te word.

Hazel het twee kinders en woon nou in Malmesbury, waar sy haar dae spandeer as ’n ma, eggenote en amptenaar by Korrektiewe Dienste.

Vrouedag-skryfkompetisie: Gebed van troos vir ’n treurende moeder

Hazel Lottering Skryfkompetisies 2019-08-06

LitNet se Vrouedag-skryfkompetisie – Gedig deur Hazel Lottering:

"Waarom, waarom juis my kind
U het geweet dat liefde ons bind ..."

Top