Havard Koegelenberg

My naam is Havard Koegelenberg en ek is in gr. 11. Ek hou baie van drama en skryf. Ek vind aanklank daarin en geniet dit om fiksie te skryf. Ek is in die Hoërskool DF Malan.

WF 2015: Die oorlog teen tyd

Havard Koegelenberg Kuberklas Kreatief 2015-05-18

Die meeste mense het altyd vir my gesê dat om ’n nuwe wêreld in te tree, moet jy vergeet van jou ou een. Maar hoe kan dit wees as my wêreld gevorm is deur my toekoms?

Top