Wanneer is om te lewe meer angswekkend as die dood?
2026-03-24"Wanneer is dit meer angswekkend om te lewe as om te sterwe? Dit is ’n vraag wat veral nou weer op die voorgrond tree nadat Ian von Memerty die keuse uitgeoefen het om sy lewe vroegtydig te beëindig – sonder die hulp van ander."

